SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT S01 - 2025

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT S01 - 2025

geplaas op 07:35 (GMT+2) Vr., 14 Feb. 2025

OVK BEHAAL DIE HOOGSTE BIN PRYS VIR DIE DAG.

MARKANALISE

Die eerste veiling van die 2025 somerseisoen het in Port Elizabeth op 11 Februarie 2025 plaasgevind, met 'n aanbod van 69 334 kg waarvan 98% van die hand gesit is. Die aanbieding van die eerste veiling is gewoonlik kleiner, gemeng, en wissel in lengte. Die samestelling maak dit moeiliker om die mark te kwoteer en verskil heelwat van die laaste veiling van 2024. Op vandag se aanbieding was 79%  van die bokhaar RMS gesertifiseer. Daar was goeie mededinging tussen kopershuise, wat veroorsaak het dat die markaanwyser met 7% gestyg het tot R359.42/kg. Kleinbokkiehaar het met 10% gestyg, Jongbokhaar met 4%, fyn grootbokhaar met 6%, en sterk grootbokhaar met 5%.

Die hoogste Bin prys op OVK en openbare veiling:

OVK BINS het goed presteer, met 'n baal CSFFK van 23.1 mikron wat verkoop is vir R665.00/kg. Die produsente van hierdie lot was PK Steynberg en EE. Brits.Hierdie was dan ook die hoogste BIN prys van die dag.

Die hoogste Produsente baal op OVK veiling:

Etienne Terblanche Trust van Aberdeen, het 'n merkwaardige baal BSFFK van 22.9 mikron, met goeie styl en karakter verkoop vir R660.10/kg..

 

MARKVOORUITSIGTE

Die tweede veiling wat plaasvind op 4 Maart 2025 het ‘n groter volume wat aangebied word en daar word verwag dat pryse onveranderd sal bly. So berig Gerrit van Heerden, Sybokhaar bestuurder. 082 854 8604.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings.  Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 32 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

 

MARKET ANALYSIS

The first auction of the 2025 summer season took place in Port Elizabeth on 11 February 2025, with an offer of 69 334 kg of which 98% was sold. The offering of the first sale is usually smaller, mixed, and varies in length. The composition makes it more difficult to quote the market and is quite different from the last auction of 2024. At today's sale, 79% of the mohair was RMS certified. There was good competition between buyers, which caused the market indicator to rise by 7% to R359.42/kg. Kid mohair increased by 10%, young goats 4%, fine adults 6% and strong adults by 5%

 The highest Bin price on OVK and public auction:

OVK BINS performed well, with a bale CSFFK of 23.1 microns which sold for R665.00/kg. The producers of this lot were PK Steynberg and EE. Brits. This was also the highest BIN price of the day.

The highest Producer bale at OVK auction:

Etienne Terblanche Trust from Aberdeen, sold a remarkable bale BSFFK of 22.9 microns, with good style and character for R660.10/kg..

 

MARKET OUTLOOK

The second auction will take place on 4 March 2025 with larger volumes on offer and it is expected that prices will remain unchanged. So reports Gerrit van Heerden, Sybokhaar manager. 082 854 8604.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 32 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.


Deel met vriende    



Vorige Verslae

OVK Weighbridge 3 May 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 18 April 2019...


Lees Meer

Omsendskrywe - Inname van Somergewasse -Alle ......


Lees Meer

OVK Weighbridge 10 April 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 27 March 2019...


Lees Meer

Omsendskrywe - Inname van Somergewasse - ......


Lees Meer

OVK Weighbridge 20 March 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 13 March 2019...


Lees Meer

May
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00