SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT W2611

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT W2611

geplaas op 18:33 (GMT+2) Di., 08 Sep. 2026

HOOGSTE PRODUSENT EN BIN PRYS VIR DIE DAG!

MARKANALISE

Die tweede veiling van die 2026-winterseisoen het op 8 September 2026 plaasgevind. ’n Totaal van 196 367 kg is aangebied, waarvan 95% verkoop is. Dit was die grootste aanbieding van 2026 tot dusver. Die aanbieding het oor die algemeen uit goeie gehalte bokhaar bestaan, waarvan 77% RMS-gesertifiseer was. Die kopers het vandag aktief meegeding vir die fyner segment, wat op goeie belangstelling en ondersteuning in dié gedeelte van die mark dui. Die sterker segment is egter hoofsaaklik deur die twee grootste verwerkers gedomineer, wat druk op pryse in dié gedeelte van die mark geplaas het. Die gemiddelde markindikator het op R376,34/kg gesluit, wat onveranderd is teenoor die vorige veiling.


Die hoogste BIN prys op die OVK en Openbare veiling:

‘n Goeie-styl baal BSFFK van 25.4 mikron en skoonopbrengs van 88.4% is verkoop vir R820.10/kg. Dit is ook die hoogste BIN prys vir die dag. Die produsente in hierdie lot was: Prasperede Boerdery (Pty) Ltd, DJ Lategan, Hobsons Dale CC, Britsevlakte Boerdery BK en DC van Zyl Boerdery (Pty) Ltd. Die koper was VBC.


Die hoogste Produsente baal op die OVK en Openbare veiling:

Geluk aan HJ Nel van Albany met ‘n uitstekende skeersel.

Hy het 'n Superstyl BSFFK baal van 25.4 mikron en met 'n skoonopbrengs van 90.5% verkoop vir R900.00/kg. Die koper was VBC.


MARKVOORUITSIGTE

Die derde winterseisoen veiling is geskeduleer vir 29 September 2026.


OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings.  Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 50 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

                                                                                                                                                                        

MARK ANALYSIS

The second sale of the 2026 winter season took place on 8 September 2026. A total of 196 367 kg was offered, of which 95% was sold. This was the largest offering of 2026 to date. The offering was generally of good quality, with 77% RMS certified. Buyers competed actively for the finer segment, reflecting good interest and support in this part of the market. The stronger segment, however, was dominated by the two largest processors, which placed pressure on prices in this section of the market. The average market indicator closed at R376.34/kg, unchanged from the previous sale.


The highest BIN price on the OVK and Public auction:

A Good style BSFFK bale of 25.4 micron and with a clean yield of 88.4% was sold for R820.10/kg. OVK achieved the highest BIN price for the day. The producers in this lot were: Prasperede Boerdery (Pty) Ltd, DJ Lategan, Hobsons Dale CC, Britsevlakte Boerdery BK and DC van Zyl Boerdery (Pty) Ltd. The buyer was VBC.


The highest Producer bale on the OVK and Public auction:

Congratulations to HJ Nel from Albany on an excellent clip.

He sold a Super style BSFFK bale of 25.4 micron with a clean yield of 90.5% for R900.00/kg. The buyer was VBC.


MARKET OUTLOOK

The third sale of the winter season is scheduled for 29 September 2026

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 50 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.


Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG/WOOL MARKET REPORT : CE29...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG/WOOL MARKET REPORT : CE28...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE27...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE25...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE24...


Lees Meer