SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT W2612

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT W2612

geplaas op 09:47 (GMT+2) Wo., 30 Sep. 2026

NUWE REKORD WINTER SEISOEN PRYS!

MARKANALISE

Die derde veiling van die 2026-winterseisoen het op 29 September 2026 plaasgevind, met 180 778 kg op aanbod, waarvan 94% verkoop is. Die veiling het uit goeie gehalte skeersels bestaan, met 85% wat RMS-gesertifiseer was. Sterk kompetisie vir fynerbokhaar is ondersteun deur die rand, wat 3% swakker teenoor die Amerikaanse dollar verhandel het. Die sterker segment het onder afwaartse druk gekom te midde van hoë volumes op aanbod. Die markaanwyser het onveranderd op R376,53/kg gesluit. PF Webber van Albany het ’n nuwe rekordprys vir die winterseisoen behaal vir ’n Super Style BSFFK-baal.

Saam bereik ons meer!


Die hoogste BIN prys op die OVK en Openbare veiling:

‘n Goeie-styl baal BSFFK van 25.2 mikron en skoonopbrengs van 88.2% is verkoop vir R895.00/kg. Dit is ook die hoogste BIN prys vir die winter seisoen. Die produsente in hierdie lot was: Karoo Alliance Pty Ltd, PA Scholtz, Bezuidenhout Bye Boerdery, Bokvlei Farming.


Die hoogste Produsente baal op die OVK en Openbare veiling:

Geluk aan PF Webber van Albany met ‘n uitstekende skeersel.

Hy het 'n Superstyl BSFFK baal van 24.8 mikron en met 'n skoonopbrengs van 92.3% verkoop vir R1000.00/kg.


MARKVOORUITSIGTE

Die vierde winterseisoen veiling is geskeduleer vir 20 Oktober 2026.


OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings.  Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 50 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

                                                                                                                                                                 

MARK ANALYSIS

The third sale of the 2026 winter season took place on 29 September 2026, with 180 778 kg on offer, of which 94% was sold. The sale consisted of good-quality clips, with 85% RMS certified. Strong competition for finer mohair was supported by the rand trading 3% weaker against the US dollar. The stronger segment faced downward pressure amid high volumes offered. The market indicator closed unchanged at R376.53/kg. PF Webber from Albany set a new winter-season record price for a Super Style BSFFK bale.

Together we achieve more!


The highest BIN price on the OVK and Public auction:

A Good style BSFFK bale of 25.2 micron and with a clean yield of 88.2% was sold for R895.00/kg. OVK achieved the highest BIN price for the winter season. The producers in this lot were: Karoo Alliance Pty Ltd, PA Scholtz, Bezuidenhout Bye Boerdery, Bokvlei Farming.


The highest Producer bale on the OVK and Public auction:

Congratulations to PF Webber from Albany on an excellent clip. He sold a Super style BSFFK bale of 24.8 micron with a clean yield of 92.3% for R1000.00/kg.


MARKET OUTLOOK

The forth sale of the winter season is scheduled for 20 October 2026


OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 50 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.


Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

OVK Weighbridge 23 January 2020...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

OVK Weighbridge 05 December 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 26 November 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 11 November 2019...


Lees Meer

Sclerotinia ...


Lees Meer