SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT W2613

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT W2613

geplaas op 07:19 (GMT+2) Wo., 21 Okt. 2026

Hoogste BIN Prys vir die dag!

MARKANALISE

Die vierde veiling van die winterseisoen het op 20 Oktober 2026 plaasgevind, met 168 569 kg wat aangebied is 73% daarvan is verkoop. 85% van die aanbod was RMS-gesertifiseer. Kopersaktiwiteit was beperk, die twee verwerkers was verantwoordelik vir die grootste deel van die aankope. Swakker vraag uit Asië het afwaartse druk op die mark geplaas, hoewel pryse vir fyner kleinbokkiehaar relatief stabiel gebly het in vergelyking met die vorige veiling. Die markaanwyser het op R357,90/kg gesluit 'n daling van 5% in beide Rand- en dollarterme.

 

Die hoogste BIN prys op die OVK en Openbare veiling:

‘n Super-styl baal BSFFK van 25.1 mikron en skoonopbrengs van 94.8% is verkoop vir R900.00/kg. Die produsente in hierdie lot was: LS Lategan , MI Lord en SE Paulsen

 

Die hoogste Produsente baal op die OVK veiling:

Geluk aan Dylan Lord van Hofmeyr met ‘n uitstekende skeersel. Hy het 'n Superstyl BSFFK baal van 25.2 mikron en met 'n skoonopbrengs van 92.8% verkoop vir R920.00/kg.


MARKVOORUITSIGTE

Die vyfde winterseisoen veiling is geskeduleer vir 10 November 2026.

 

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings.  Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 50 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark                                                                                                                                                                                


MARK ANALYSIS

The fourth sale of the winter season was held on 20 October 2026, with 168,569 kg offered and 73% sold. 85% of the offering was RMS-certified. Buyer activity was limited, with the two processors accounting for the majority of purchases. Weaker demand from Asia placed downward pressure on the market, although finer kid mohair prices remained relatively stable compared to the previous sale. The market indicator closed at R357.90/kg, down 5% in both Rand and Dollar terms.


The highest BIN price on the OVK and Public auction:

A Super style BSFFK bale of 25.1 micron and with a clean yield of 94.8% was sold for R900.00/kg. The producers in this lot were: LS Lategan , MI Lord en SE Paulsen

 

The highest Producer bale on the OVK auction:

Congratulations to Dylan Lord from Hofmeyr on an excellent clip. He sold a Super style BSFFK bale of 25.2 micron with a clean yield of 92.8% for R920.00/kg.


MARKET OUTLOOK

The fifth sale of the winter season is scheduled for 10 November 2026


OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 50 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

 


Deel met vriende    



Vorige Verslae

OVK Weighbridge 13 March 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 06 March 2019...


Lees Meer

OVK Graantoer Feb 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 27 January 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 21 February 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 6 February 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 30 January 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 23 January 2019...


Lees Meer