OVK LOOPBANE

Lees meer oor Senior Claims Officer / Senior Eisebeampte

Senior Claims Officer / Senior Eisebeampte

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Ladybrand
Kontrak : Permanente
Sektor : Versekering
Sluitingsdatum : Dinsdag, 17 Desember 2024

Kern doel van die pos: Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die Versekering...

Kern doel van die pos:

Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die Versekering eise. 

Vereistes:

  • Graad 12;
  • FAIS Akkreditasie (NQF5 en RE);
  • Vorige ondervinding in ‘n versekerings omgewing;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Sterk syfervaardighede;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Moet onder druk kan funksioneer;
  • Moet vertroulikheid kan handhaaf;
  • Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf;
  • Sperdatum gedrewe en goeie beplannings vermoë.

Verantwoordelikhede:

  • Voorbereiding, uitreiking en uitstuur van versekeringseise en reël/opvolg rondom betalings van eise;
  • Diens en skakeling met/vir Versekeraars en Makelaars;
  • Onderhou en vaslê van data op nodige stelsels en databasis;
  • Voorbereiding van nodige verslae (eise);
  • Uitvoer van administratiewe pligte.

Main purpose of the position:

Effective handling of all administration with regards to Insurance claims.

Requirements:

  • Grade 12;
  • FAIS Accreditation (NQF5 & RE);
  • Previous experience in an insurance environment;
  • Valid drivers license.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Strong numerical skills
  • Good organisational skills;
  • Must be able to thrive under pressure;
  • Must be able to maintain confidentiality;
  • Deadline driven and good planning skill;
  • The ability to maintain good interpersonal relationships.

Responsibilities:

  • Prepare, issue and send out insurance claims and arrange/follow-up on claim payments;
  • Service and support with/for Insurers and Brokers;
  • Maintenance and capture of information on necessary systems and database;
  • Prepare necessary reports (claim reports);
  • Execution of administrative duties.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer