OVK LOOPBANE

Lees meer oor Assistant Silo Manager / Assistent Silo Bestuurder

Assistant Silo Manager / Assistent Silo Bestuurder

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Clocolan
Kontrak : Permanente
Sektor : Silo
Sluitingsdatum : Woensdag, 30 September 2026

Kern doel van die pos: Staan Silo Bestuurder by in effektiewe bestuur van silo ten einde winsgewendheid te verseker....

Kern doel van die pos:

Staan Silo Bestuurder by in effektiewe bestuur van silo ten einde winsgewendheid te verseker.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12;
  • 4 Jaar Graan/Silo ondervinding;
  • Berokings kursus voltooi;
  • Gradeeringskursusse voltooi;
  • Vorige ondervinding in effektiewe toesighouding en/of bestuur van personeel;
  • Ondervinding in die bestuur van begrotings en kostes;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig;
  • Sterk administratiewe vaardighede en organisasie vermoe;
  • Goeie interpersoonlike vaardighede;
  • Sterk leierseienskappe;
  • Goeie kennis van die mark en besigheidsomgewing;
  • Besigheidinsig.

Verantwoordelikhede:

  • Bestuur Silo teenoor Begroting;
  • Bestuur van personeel;
  • Bestuur van Kliëntediens;
  • Verseker gesonde finansiële bestuur en praktyke binne die afdeling;
  • Bestuur silo administratiewe funksies.

Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer