OVK LOOPBANE

Lees meer oor Administrative & Inventory Management Clerk / Administratiewe en Voorraadbeheer Klerk

Administrative & Inventory Management Clerk / Administratiewe en Voorraadbeheer Klerk

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Bloemfontein
Kontrak : Permanente
Sektor : Olivia
Sluitingsdatum : Vrydag, 22 Augustus 2025

Kern doel van die pos: Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die administrasie van die...

Kern doel van die pos:

Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die administrasie van die afdeling.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12;
  • Toepaslike Finansëile kwalifikasie.
  • 5 Jaar ondervinding in 'n administratiewe omgewing.
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (AS400)
  • Sterk administratiewe vaardighede en organisasie vermoe;
  • Goeie interpersoonlike vaardighede;
  • Moet fisies sterk en mobiel wees;
  • Beplanning & Organisering;
  • Konflikhnateering.

Verantwoordelikhede:

  • Voorraad groepering en allokering;
  • Voorraad administrasie;
  • Ontvangserkenning van goedere;
  • Debiteure & Krediteure;
  • Byhou van algemene finansiële administrasie.

Main purpose of the position:

Effective handling of all administrative tasks relating to the administration of the department.

Minimum Requirements:        

  • Grade 12;
  • 5 years' experience in an administrative setting;
  • Appropriate Financial qualification. 
  • Valid drivers license.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Excellent interpersonal skills;
  • Computer literate ( AS400)
  • Strong administrative skills and organization ability;
  • Good interpersonal skills;
  • Must be physically strong and mobile;
  • Planning & Organizing;
  • Conflict management.

Responsibilities:

  • Inventory grouping and allocation;
  • Inventory administration;
  • Receipt of goods;
  • Debtors & Creditors;
  • Maintaining general financial administration.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Junie 2025
OVK Nuus Junie 2025
Adverteer Hier Lees Meer