Ontwikkelings geleenthede vir jong dinamiese kandidate (24 jaar en jonger) wat ‘n passie het vir landbou en belang stel...
Ontwikkelings geleenthede vir jong dinamiese kandidate (24 jaar en jonger) wat ‘n passie het vir landbou en belang stel in opleiding binne die graansilo bedryf.
Kern doel van die pos:
Verleen hulp aan die Silo Bestuurder en Graangradeerder m.b.t. die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier.
Minimum Vereistes:
Vaardighede:
Verantwoordelikhede:
OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe aan om aansoek te doen.
Development opportunities for young dynamic candidates (24 years and younger) with a passion for agriculture and that are interested in grain training within the grainsilo environment.
Main purpose of the position:
Provide assistance to the Silo Manager and Grain Grader regarding the operation of the Silo and the determination of the degree of commodities in an ethical and fair manner.
Minimum Requirements:
Skills:
Responsibilities:
OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups to apply.