Kern doel van die pos: Verskaf ondersteuning aan die Kredietbestuurder om betrokke Kredietkantoor se debiteure boek te...
Kern doel van die pos:
Verskaf ondersteuning aan die Kredietbestuurder om betrokke Kredietkantoor se debiteure boek te groei en bestaande fasiliteite en kliënte te diens. Dit sluit in die voorbereiding van krediet aansoeke, uitbetalings en skep van rekeninge, sowel as die hantering van kliënte navrae onderhewing aan OVK se kredietbeleid en prosedures.
Minimum Vereistes:
Vaardighede:
Verantwoordelikhede:
OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.
Main purpose of the position:
Providing support to the Credit Manager to ensure profitable growth in Debtors Book of the relevant Credit Office. This include the preparation of credit applications, opening and payouts of accounts, as well as handling client queries. These function and duties to be performed within the scope of OVK’s credit Policy and procedure.
Minimum Requirements:
Skills:
Responsibilities:
OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups, as well as individuals with disabilities, to apply.