Kerndoel van die pos: Die ontwikkeling van modelle en verslae wat operasionele en strategiese besluitneming kan...
Kerndoel van die pos:
Die ontwikkeling van modelle en verslae wat operasionele en strategiese besluitneming kan verbeter. Die identifisering van bedryfsbehoeftes en skakeling met die IT-afdeling. Verleen ook deurlopend bystand om verslagdoening te verbeter in ‘n vinnig veranderende omgewing.
Minimum Vereistes:
Vaardighede:
Verantwoordelikhede:
OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.
Core purpose of the position:
Developing models and reports that can improve operational and strategic decision-making. Identifying business needs and liaising with the IT department. Providing ongoing assistance to improve reporting in a rapidly changing environment.
Minimum Requirements:
Skills:
Responsibilities:
OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups, as well as individuals with disabilities, to apply.