OVK LOOPBANE

Lees meer oor Greenkeeper Supervisor / Toesighoudende Baanopsigter

Greenkeeper Supervisor / Toesighoudende Baanopsigter

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Ladybrand
Kontrak : Permanente
Sektor : Golfklub
Sluitingsdatum : Donderdag, 11 Desember 2025

Kern doel van die pos: Algemene bestuur en onderhoud van die golfklub, insluitend die algehele toesig oor alle...

Kern doel van die pos:

Algemene bestuur en onderhoud van die golfklub, insluitend die algehele toesig oor alle grondpersoneel, klubhuispersoneel, sowel as die klubhuis en omliggende areas.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12;
  • 1 -2 jaar ondervinding in golfbaanbestuur en onderhoud (sal tot u voordeel wees);
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Hortikulturele kennis (begrip van plante, grasse en tuinboupraktyke);
  • Goeie menseverhoudings;
  • Baanbestuur (vaardigheid in die bestuur van golfbaanonderhoud, insluitend besproeiing, bemesting en onkruidbeheer);
  • Masjienvaardighede (Kennis van en ervaring met die gebruik van tuin- en onderhoudsmasjiene);
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Stiptelikheid en netheid;
  • Moet onder druk kan funksioneer;
  • Kommunikasie en interpersoonlike vaardighede.

Verantwoordelikhede:

  • Personeelbestuur;
  • Baanbestuur;
  • Klubhuis administrasie;
  • Kommunikasie en verslagdoening;
  • Nakoming van Gesondheid en Veiligheids vereistes;
  • Vooraadbestuur en finansiële oorsig.

Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2025
OVK Korporatiewe Video 2025
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Desember 2025
OVK Nuus Desember 2025
Adverteer Hier Lees Meer