OVK LOOPBANE

Lees meer oor Branch Manager / Takbestuurder

Branch Manager / Takbestuurder

Provinsie : Noord-Kaap
Stad/Dorp : Hopetown
Kontrak : Permanente
Sektor : Meganisasie
Sluitingsdatum : Maandag, 29 Desember 2025

Kern doel van die pos: Effektiewe beheer en bestuur van die Meganisasie afdeling wat die bemarking en ondersteuning op...

Kern doel van die pos:

Effektiewe beheer en bestuur van die Meganisasie afdeling wat die bemarking en ondersteuning op produkte en dienste lewer om ‘n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep kliente met winsgewindheid.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12;
  • 4-5 minimum jaar ervaring in meganisasie omgewing;
  • Rekenkundige agtergrond kan voordelig wees;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Natuurlike vermoë om in kompeterende landbou omgewing suksesvol te funksioneer;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Konflikhantering;
  • Goeie beplannings vermoë;
  • Moet onder druk kan funksioneer.

Verantwoordelikhede:

  • Finansiëlebestuur;
  • Personeelbestuur;
  • Beheer en bestuur van administrasie;
  • Mark aandeel groei;
  • Bestuur en onderhoud van bates;
  • Voorraadbestuur

Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer