OVK is op soek na jong dinamiese en ambisieuse Junior Regsadviseurs om by die OVK familie aan te sluit op ‘n...
OVK is op soek na jong dinamiese en ambisieuse Junior Regsadviseurs om by die OVK familie aan te sluit op ‘n vastetermyn kontrak van twee jaar. Kandidate sal praktiese blootstelling kry tot die besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons mees suksesvolle spanne en individue saam te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen.
Kerndoel van die pos:
Lewer ondersteunende regsdienste, maatskappy sekretariële en SEB dienste aan die OVK groep.
Minimum Vereistes:
Vaardighede:
Verantwoordelikhede:
OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.
OVK is looking for dynamic and ambitious Junior Legal Advisors to join the OVK family on a two year fixed term contract. Candidates will get practical exposure to the business and work alongside some of our most successful people and teams to gain new skills and obtain business insight.
Core purpose of the position:
Provide supporting legal services, company secretarial and BEE services to the OVK group.
Minimum Requirements:
Skills:
Responsibilities:
OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups, as well as individuals with disabilities, to apply.