OVK LOOPBANE

Lees meer oor Apprenticeship / Vakleerling

Apprenticeship / Vakleerling

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Clocolan
Kontrak : Internskap
Sektor : Meganisasie
Sluitingsdatum : Vrydag, 27 Februarie 2026

Kerndoel van die pos: Ons is op soek na energieke en dinamiese matrikulante wie gretig is om ‘n loopbaan in die motors...

Kerndoel van die pos:

Ons is op soek na energieke en dinamiese matrikulante wie gretig is om ‘n loopbaan in die motors afdeling van landbou te volg. Kandidate sal in-diens opleiding ontvang om hulle in ‘n gegewe rigting te help presteer asook die geleentheid gee om nuwe vaardighede aan te leer. Na suksesvolle voltooing van die program sal kandidate ‘n sertifikaat  ontvang wat hulle vlak van prestasie sal aandui en sal op die Nasionale Kwalifikasie Raamwerk geregistreer word.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12 met Wiskunde en Wetenskap/of N2;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Syfervaardig;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Moet onder druk kan funksioneer;
  • Goeie interpersoonlike vaardighede.

Main purpose of the position:

We are looking for energetic and dynamic matriculants who are keen in pursuing a career in the motors department. Candidates will get on the job training to help them excel in a specific field as well as gain new skills. On completion of the programme candidates will receive a certificate indicating their level of achievement and will be registered on the National Qualification Framework (NQF).

Minimum Requirements:          

  • Grade 12 with Maths and Science/or N2;
  • Valid drivers license will be advantageous.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Good numerical skills;
  • Strong organisational skills;
  • Must be able to thrive under pressure;
  • Good interpersonal skills.

Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2025
OVK Korporatiewe Video 2025
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Desember 2025
OVK Nuus Desember 2025
Adverteer Hier Lees Meer