OVK LOOPBANE

Lees meer oor Grain Procurer / Graanverkryger

Grain Procurer / Graanverkryger

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Bloemfontein
Kontrak : Permanente
Sektor : Graan
Sluitingsdatum : Vrydag, 12 Junie 2026

Kern doel van die pos: Verhoog die markaandeel van OVK Groep deur die verkryging en diens van bestaande en toekomstige...

Kern doel van die pos:

Verhoog die markaandeel van OVK Groep deur die verkryging en diens van bestaande en toekomstige produsente, selfs buite geografiese gebied van OVK.

Vereistes:

  • Toepaslike B-graad in Bemarking sal ondersteunend wees;
  • 2 jaar ondervinding in Graanbemarking;
  • Geldige Bestuurderslisensie;
  • “Safex traders” eksamen sal ondersteunend wees.

Vaardighede:

  • Sterk kliëntediens georienteerd;
  • Gevorderde kennis van Excel;
  • Kommunikasievaardighede in beide Afrikaans en Engels;
  • Goeie syfervaardighede;
  • Sterk verkope en bemarkingsvaardighede.

Verantwoordelikhede:

  • Diens toegedeelde produsente;
  • Bestuur van administrasie en doelwitte;
  • Logistieke beplanning vir kliënte;
  • Verhoog markaandeel.

OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.

Core purpose of the position:

To increase the market share of the OVK Group through the procurement of grain and maintaining service delivery to current and future producers, even outside the geographical area of OVK.

Requirements:

  • Appropriate B-degree in marketing will be an advantage;
  • 2 years experience in grain marketing;
  • Registered SAFEX Trader with SAIFM will be an advantage;
  • Valid drivers license.

Skills:

  • Advanced knowledge and proficiency in Excel;
  • Strong customer service orientation;
  • Excellent communication skills in English and Afrikaans;
  • Excellent numerical skills;
  • Strong sales and marketing skills.

Responsibilities:

  • Service allocated producers;
  • Management of administration and targets;
  • Logistical planning for clients;
  • Increase market share.

OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups, as well as individuals with disabilities, to apply.


Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2025
OVK Korporatiewe Video 2025
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart 2026
OVK Nuus Maart 2026
Adverteer Hier Lees Meer