Uitstekende loopbaangeleentheid!!! OVK Motors in Ladybrand is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde...
Uitstekende loopbaangeleentheid!!!
OVK Motors in Ladybrand is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde kandidaat met ‘n lewendige belangstelling in die motorindustrie om by die OVK landboufamilie aan te sluit.
Kern doel van die pos:
‘n Twee jaar gegradueerde program (24 maande) waar die suksesvolle kandidaat praktiese blootstelling sal kry in die motorhandelaarsbedryf en die verskillede afdelings wat daarmee verband hou.
Minimum Vereistes:
• ‘n Toepaslike graad in finansies, bemarking of besigheidsbestuur;
• Geldige rybewys.
Vaardighede:
• Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
• Rekenaarvaardig (MS Office);
• Syfervaardigheid;
• Goeie organisasie vermoë;
• Moet onder druk kan funksioneer;
• Moet vertroulikheid kan handhaaf;
• Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf;
OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe aan om aansoek te doen.
Excellent career opportunity!!!
OVK Motor dealership in Ladybrand is looking for a dynamic and ambitious graduate candidate with an avid interest in the car industry to join the OVK agriculture family.
Main purpose of the position:
A two-year graduate program (24 months) where the successful candidate will gain practical exposure to the car dealership industry and the various departments related to it.
Minimum Requirements:
• A relevant degree in finance, marketing, or business management;
• Valid driver's license.
Skills:
• Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
• Computer literate (MS Office);
• Good numerical ability;
• Good organisational skills;
• Must be able to thrive under pressure;
• Must be able to maintain confidentiality;
• The ability to maintain good interpersonal relationships.
OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups to apply.