OVK LOOPBANE

Lees meer oor Gegradueerde Finansies / Graduate Finance

Gegradueerde Finansies / Graduate Finance

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Ladybrand
Kontrak : Kontrak
Sektor : Finansies / Finance
Sluitingsdatum : Vrydag, 11 September 2026

 Uitstekende loopbaangeleentheid!!!   OVK Finansies in Ladybrand is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse...

 Uitstekende loopbaangeleentheid!!!

 

OVK Finansies in Ladybrand is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde kandidaat om by die OVK landboufamilie aan te sluit.

 

Kern doel van die pos:

 

‘n Twee jaar gegradueerde program (24 maande) waar die suksesvolle kandidaat praktiese blootstelling sal kry in die Finansies afdeling.

 

Minimum Vereistes:

 

  • ‘n BCom Rekeningkunde graad;
  • Geldige rybewys.

 

Vaardighede:

 

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Syfervaardigheid;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Moet onder druk kan funksioneer;
  • Moet vertroulikheid kan handhaaf;
  • Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf;

 

OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer.  Ons moedig persone uit aangewese groepe aan om aansoek te doen.

 

 Excellent career opportunity!!!

 

OVK Finance in Ladybrand is looking for a dynamic and ambitious graduate candidate to join the OVK agriculture family.

 

Main purpose of the position:

 

A two-year graduate program (24 months) where the successful candidate will gain practical exposure in the Finance department.

 

Minimum Requirements:

 

  • A BCom Accounting degree;
  • Valid driver's license.

 

Skills:

 

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Good numerical ability;
  • Good organisational skills;
  • Must be able to thrive under pressure;
  • Must be able to maintain confidentiality;
  • The ability to maintain good interpersonal relationships.

 

OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups to apply.

 

Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2025
OVK Korporatiewe Video 2025
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Junie 2026
OVK Nuus Junie 2026
Adverteer Hier Lees Meer