OVK LOOPBANE

Lees meer oor Handelaarshoof / Dealership Principal

Handelaarshoof / Dealership Principal

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Ladybrand
Kontrak : Permanente
Sektor : Motor
Sluitingsdatum : Vrydag, 06 November 2026

Kern doel van die pos: Bestuur van die winsgewende besigheid eenheid en volhoubare lewering van dienste aan kliënte....

Kern doel van die pos:

Bestuur van die winsgewende besigheid eenheid en volhoubare lewering van dienste aan kliënte.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12;
  • Tersiere opleiding sal tot voordeel wees;
  • 3 - 5 jaar ondervinding as Handelaarshoof by Toyota;
  • Geldige rybewys.


Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Personeelbestuur;
  • Administrasie;
  • Voorraadbestuur;
  • Bemarking;
  • Natuurlike vermoe om in kompeterende omgewing suksesvol te funksioneer.


Verantwoordelikhede:

  • Finansiëlebestuur;
  • Personeelbestuur;
  • Beheer en bestuur van administrasie;
  • Mark aandeel groei;
  • Bestuur en onderhoud van bates;
  • Voorraad bestuur.

OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.


Main purpose of the position:

Manage a profitable business unit and sustainable delivery of services to customers.


Minimum Requirements:
         
 

  • Grade 12;
  • Tertiary education will be beneficial;
  • 3 – 5 years’ experience as a Dealer Principle at Toyota;
  • Valid driver’s license 

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Personnel management;
  • Administration;
  • Inventory management;
  • Marketing;
  • Natural ability to function successfully in a competitive environment.


Responsibilities:

  • Financial management;
  • Personnel management;
  • Control and management of administration;
  • Market share growth;
  • Management and maintenance of assets;
  • Inventory management.

OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups, as well as individuals with disabilities, to apply

Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2025
OVK Korporatiewe Video 2025
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus September 2026
OVK Nuus September 2026
Adverteer Hier Lees Meer