Kern doel van die pos: Om die Distribusiesentrum se administratiewe prosesse volledig, akkuraat en binne vasgestelde...
Kern doel van die pos:
Om die Distribusiesentrum se administratiewe prosesse volledig, akkuraat en binne vasgestelde afsny tye af te handel, en betroubare dokument- en stelsel ondersteuning aan die operasionele span te lewer.
Minimum Vereistes:
Vaardighede:
Verantwoordelikhede:
OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.
Core purpose of position:
To complete the Distribution Center's administrative processes completely, accurately and within set cut-off times, and to provide reliable document and system support to the operations team.
Minimum Requirements:
Skills:
Responsibilities:
OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups, as well as individuals with disabilities, to apply.