OVK LOOPBANE

Lees meer oor Assistent Administratiewe Bestuurder / Assistant Administration Manager

Assistent Administratiewe Bestuurder / Assistant Administration Manager

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Bloemfontein
Kontrak : Permanente
Sektor : Graan / Grain
Sluitingsdatum : Maandag, 02 November 2026

Kern doel van die pos: Lewer ‘n ondersteunende funksie aan die Administratiewe Bestuurder Graan deur die effektiewe...

Kern doel van die pos:


Lewer ‘n ondersteunende funksie aan die Administratiewe Bestuurder Graan deur die effektiewe werking van die Graan Administrasie afdeling te verseker.

  

Minimum Vereistes:

 

  • Graad 12;
  • Graad in Rekeningkunde;
  • 3 jaar ondervinding in finansiële rapportering in ‘n graan omgewing sal voordelig wees;
  • Kennis van die werking en finansiële rapportering van finansiële instrumente sal voordelig wees;
  • Geldige rybewys.

 

Vaardighede:

 

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Goeie menseverhoudinge;
  • Goeie interpersoonlike en kommunikasie vaardighede;
  • Konflik- en streshantering vaardighede;
  • Analitiese rekenkundige insig.

 

Verantwoordelikhede:

 

  • Lewer ondersteuning aan Administratiewe Bestuurder Graan;
  • Effektiewe bestuur van personeel in die Graan Administrasie afdeling;
  • Lewering van korrekte en tydige finansiële inligting aan Hoofkantoor;
  • Uitvoering van adhoc take.


OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer.  Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.

 

Core purpose of the position:

 

Provides a supporting function to the Grain Administrative Manager by ensuring the effective functioning of the Grain Administration department.

 

 

Minimum Requirements:

 

  • Grade 12;
  • Degree in Accounting;
  • 3 years of experience in financial reporting in a grain environment will be beneficial;
  • Knowledge of the operation and financial reporting of financial instruments will be beneficial;
  • Valid driver's license.

 

Skills:

 

  • Good communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer Proficient (MS Office);
  • Good human relations;
  • Good interpersonal and communication skills;
  • conflict and stress management skills;
  • Analytical computational insight.

 

Responsibilities:

 

  • Provide support to Administrative Manager Grain;
  • Effective management of staff in the Grain Administration department;
  • Delivery of correct and timely financial information to Head Office;
  • Execution of adhoc tasks.

 

OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups, as well as individuals with disabilities, to apply.

 


Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2025
OVK Korporatiewe Video 2025
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus September 2026
OVK Nuus September 2026
Adverteer Hier Lees Meer