OVK LOOPBANE

Lees meer oor Financial Admin Officer / Finansiële Admin Beampte

Financial Admin Officer / Finansiële Admin Beampte

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Clocolan
Kontrak : Permanente
Sektor : Meganisasie
Sluitingsdatum : Donderdag, 26 November 2026

Kern doel van die pos: Verseker nakoming in take en bied administratiewe ondersteuning aan Meganisasie besigheid....

Kern doel van die pos:

Verseker nakoming in take en bied administratiewe ondersteuning aan Meganisasie besigheid.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12;
  • 2-3 jaar administratief in ‘n finasiële/motor en meganisasie omgewing;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office en AS400);
  • Sterk analitiese en syfervaardighede;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Onafhanklikheid en vermoë om onder druk te kan funksioneer;
  • Moet vertroulikheid kan handhaaf;
  • Goeie interpersoonlike vaardighede;
  • Objektiwiteit, konsekwentheid en sterk verslagsdoeningsvaardighede;
  • Besigheidsinsig.

Verantwoordelikhede:

  • Administreer maandeinde prosese;
  • Inspekteer toegedelde takke;
  • Koӧrdinering van algemene kantooradministrasie.

OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.

Main purpose of the position:

Ensure compliance in tasks and provide administrative support to Mechanization business.

Minimum Requirements:              

  • Grade 12;
  • 2-3 years administratively in a financial / automotive and mechanization environment;
  • Valid drivers licence.

Skills:

  • Good communication and language skills in Afrikaans and English
  • Computer literate (MS Office and AS400)
  • Strong analytical and numeracy skills;
  • Good organizational ability;
  • Independence and ability to function under pressure;
  • Must be able to maintain confidentiality;
  • Good interpersonal skills;
  • Objectivity, consistency and strong reporting skills;
  • Business insight.

Responsibilities:

  • Administer month-end processes;
  • Inspect assigned branches;
  • Coordination of general office administration.


Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2025
OVK Korporatiewe Video 2025
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus September 2026
OVK Nuus September 2026
Adverteer Hier Lees Meer