OVK LOOPBANE

Lees meer oor Administration Clerk

Administration Clerk

Provinsie : Oos-Kaap
Stad/Dorp : Elliot
Kontrak : Permanente
Sektor : Elliot Maize
Sluitingsdatum : Vrydag, 06 Augustus 2021

Kern doel van die pos: Hanteering en beheer alle aspekte aangaande die Verkope, Administrasie en Logistieke van Elliot...

Kern doel van die pos:

Hanteering en beheer alle aspekte aangaande die Verkope, Administrasie en Logistieke van Elliot Maize

Minimum Vereistes:

  • Graad 12
  • 2-3 jaar administratiewe ondervinding

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig
  • Goeie interpersoonlike en konflik hanterings- vaardighede
  • Goeie organisasie en prioritiserings- vermoë

Verantwoordelikhede:

  • Byhou van Administrasie
  • Kliëntediens
  • Skakeling tussen verkope en verpakkingsafdeling
  • Koördinering van Logistieke
  • Voorraad beheer
  • Toonbank verkope


Main purpose of the position:

Handling and manage all aspects of Sales, Administration and Logistics of Elliot Maize

Minimum Requirements:        

  • Grade 12
  • 2-3 year’s experience in an administrative position

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate
  • Good interpersonal and conflict handling skills
  • Good numerical ability as well as the ability to work meticulously and pay attention to detail
  • Good organisation and prioritising abilities

Responsibilities:

  • Maintaining Administration
  • Customer service
  • Liaison between sales and packaging department
  • Coordination of Logistics
  • Inventory control
  • Counter sales

Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2025
OVK Korporatiewe Video 2025
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart 2026
OVK Nuus Maart 2026
Adverteer Hier Lees Meer