OVK LOOPBANE

Lees meer oor Tegniese Veldbeampte

Tegniese Veldbeampte

Provinsie : Oos-Kaap
Stad/Dorp : Stutterheim
Kontrak : Permanente
Sektor : Tegniese Velddienste
Sluitingsdatum : Sondag, 30 Januarie 2022

Kern doel van die pos: Bemarking en uitvoer van die maatskappy se dienste in die lewendehawe en vesel bedryf met die...

Kern doel van die pos:

Bemarking en uitvoer van die maatskappy se dienste in die lewendehawe en vesel bedryf met die doel om markaandeel te handhaaf en te verhoog.

Minimum Vereistes:

  • Toepaslike landbou kwalifikasie;
  • 3 jaar ondervinding as tegniese veldbeampte, met eie streek.
  • Wolklasser kursusse voordelig.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Finansiёle vaardighede;
  • Lewendehawe, skaap en wol kundigheid;
  • Kennis van kuddebestuur;
  • Kennis van wol en bokhaar bedrysfs- klasstandaarde;
  • Kennis van kleinvee rasstandaarde;
  • Goeie menseverhoudinge;
  • Praktiese aanbiedingsvaardighede.

Verantwoordelikhede:

  • Werf van vesel;
  • Tegniese kliënte dienste;
  • Bate bestuur;
  • Voorraad bestuur;
  • Administratiewe bestuur.

Main purpose of the position:

Marketing and execution of company services in the fibre and livestock industry, with the aim of maintaining and increasing existing market share.

Minimum Requirements:            

  • A relevant agriculture qualification;
  • 3 years experience as a technical field officer, with own region;
  • Wool classer courses an advantage.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Financial management;
  • Good knowledge of livestock, sheep and wool;
  • Good knowledge of herd management;
  • Good knowledge of wool and mohair classification standards;
  • Good knowledge of sheep breeding standards;
  • Good interpersonal skills;
  • Practical presentation skills.

Responsibilities:

  • Sourcing of wool;
  • Technical client services;
  • Asset management;
  • Stock management;
  • Administrative management.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart 2025
OVK Nuus Maart 2025
Adverteer Hier Lees Meer