OVK LOOPBANE

Lees meer oor Learner Grain Grader

Learner Grain Grader

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp :
Kontrak : Permanente
Sektor : Graan
Sluitingsdatum : Vrydag, 29 April 2022

Kern doel van die pos: Verleen hulp aan die Silo Bestuurder en Graangradeerder m.b.t. die werking van die silo en...

Kern doel van die pos:

Verleen hulp aan die Silo Bestuurder en Graangradeerder m.b.t. die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Goeie interpersoonlike vaardighede;
  • Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos ens);
  • Sterk administratiewe orientasie.

Verantwoordelikhede:

  • Gradering van kommoditeite (graan) onder toesig;
  • Beheer van voorraad;
  • Voldoen aan veiligheidsregulasies so ook voedselveiligheid;
  • Byhou van administrasie.



Main purpose of the position:

Provide assistance to the Silo Manager and Grain Grader regarding the operation of the silo and the determination of the degree of commodities in an ethical and fair manner.

Minimum Requirements:        

  • Grade 12;
  • Driver's license.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Good interpersonal skills;
  • Strong physical health in order to do the work (to be able to climb the Silo etc);
  • Strong administrative skills.

Responsibilities:

  • Grading of commodities (grain) under supervision;
  • Control of inventory;
  • Comply with food safety and occupational safety standards;
  • Maintaining administration.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer