Kern doel van die pos: Administratiewe ondersteuning aan Streekbestuurder en verseker nakoming van take vanuit streek en streekkantoor. Minimum Vereistes: Graad 12Finansiële- of administratiewe kwalifikasie, in proses of voltooid, sal tot voordeel...