Doen aansoek vir Bestuurder Regsdienste / Manager Legal Services
Bestuurder Regsdienste / Manager Legal Services
Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Ladybrand
Kontrak : Permanente
Sektor : Regsdienste / Legal Services
Sluitingsdatum : Vrydag, 19 September 2025
Kerndoel van die pos: Effektiewe bestuur van die Regsdienste Afdeling van die OVK groep. Minimum Vereistes: Toegelate prokureur/advokaat;8 10 jaar bestuursondervinding;Grondige kennis van veral Siviele Litigasie en...