Doen aansoek vir Workshop Foreman / Werkswinkel Voorman
Workshop Foreman / Werkswinkel Voorman
Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Bethlehem
Kontrak : Permanente
Sektor : Meganisasie
Sluitingsdatum : Maandag, 29 Desember 2025
Kern doel van die pos: Bestuur en beheer van werkswinkel aktiwiteite as werkende voorman asook die herstel en diens van landboutoerusting in die algemeen. Minimum Vereistes: Graad 12;4-5 jaar minimum ervaring in meganisasie of motor...