Doen aansoek vir Heavy Vehicle Driver / Swaarvoertuig bestuurder
Heavy Vehicle Driver / Swaarvoertuig bestuurder
Provinsie : Oos-Kaap
Stad/Dorp : Burgersdorp
Kontrak : Permanente
Sektor : Handel
Sluitingsdatum : Dinsdag, 20 Januarie 2026
Kern doel van die pos: Produk veilig te hanteer en op die mees ekonomiese manier by die korrekte punt af te lewer. Minimum Vereistes: Graad 10;Kode 14 met PDP;Hazchem Sertifkaat2-3 jaar ondervinding.Vaardighede: Goeie kommunikasie- en...