Doen aansoek vir Learner Programmer / Leerling Programmeerder
Learner Programmer / Leerling Programmeerder
Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Ladybrand
Kontrak : Kontrak
Sektor : Inligtingstegnologie
Sluitingsdatum : Maandag, 09 Februarie 2026
Kern doel van die pos Die instandhouding en skryf van programme en stelsels vir die OVK Groep. Minimum Vereistes: ’n Drie jaar tersiêre kwalifikasie in IT Sagteware Ontwikkeling of in die finale jaar van sodanige studies of Graad 12 met 3 jaar...