Doen aansoek vir Receiving Clerk / Ontvangsteklerk
Receiving Clerk / Ontvangsteklerk
Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Bloemfontein
Kontrak : Permanente
Sektor : Handel
Sluitingsdatum : Vrydag, 17 April 2026
Kern doel van die pos: Effektiewe ontvang en beheer van alle voorraad. Minimum Vereistes: Graad 12;1 2 jaar ondervinding in ontvangste in `n handelsomgewing;2 jaar ondervinding in klientediens en voorraad beheer ‘n aanbeveling.Vaardighede: Goeie...