Kern doel van die pos: Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die Graan afdeling Minimum Vereistes: Graad 12 met rekeningkunde;3 jaar administratiewe ondervinding verkieslik in ‘n rekeningkundige omgewing.Vaardighede:...