Doen aansoek vir Car Sales Person / Motor verkoopspersoon.
Car Sales Person / Motor verkoopspersoon.
Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Ladybrand
Kontrak : Permanente
Sektor : Toyota
Sluitingsdatum : Vrydag, 29 Mei 2026
Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: Graad 12;3 5 jaar ondervinding in verkope, verkieslik in die motor bedryf;Geldige rybewys.Vaardighede: Goeie kommunikasie- en...