Doen aansoek vir Administratiewe Klerk / Administrative Clerk
Administratiewe Klerk / Administrative Clerk
Provinsie : Noord-Kaap
Stad/Dorp : Hopetown
Kontrak : Permanente
Sektor : Meganisasie / Mechanisation
Sluitingsdatum : Donderdag, 10 September 2026
Kern doel van die pos: Uitvoering van algemene administrasie in meganisasie tak. Minimum Vereistes: Graad 12;1-2 jaar administratiewe ondervinding;Bestuurslisensie sal as aanbeveling dien;Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in...