Doen aansoek vir Car Sales Person / Motorverkoopspersoon
Car Sales Person / Motorverkoopspersoon
Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Ficksburg
Kontrak : Permanente
Sektor : Toyota
Sluitingsdatum : Vrydag, 11 September 2026
Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: Graad 12;3 5 jaar ondervinding in motor verkope;Geldige rybewys.Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en...