Kern doel van die pos: Om volle verantwoordelikheid te neem vir die doeltreffende dag-tot-dagbestuur van OVK se Distribusiesentrum in Bloemfontein, met ‘n sterk fokus op dienslewering, voorraadbeheer, roete-uitvoering, mensebestuur, kostebeheer en...