Doen aansoek vir Administrasie Klerk / Administration Clerk
Administrasie Klerk / Administration Clerk
Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Bloemfontein
Kontrak : Permanente
Sektor : Logistiek / Logistics
Sluitingsdatum : Vrydag, 16 Oktober 2026
Kern doel van die pos: Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die Logistieke afdeling. Minimum Vereistes: Graad 12 met rekeningkunde;2 jaar administratiewe ondervinding verkieslik in ‘n rekeningkundige...