Kern doel van die pos: Ontwikkeling en implimentering van die Menslike Hulpbronne strategie, beleid en praktyk om die OVK Groep se besigheidsdoelwitte te bereik. Minimum Vereistes: Toepaslike naskoolse kwalifikasie in menslike hulpbronne, verkieslik...