KENNISGEWINGS

  OVK Bystandsfonds / OVK Benevolent Fund - kliek hier vir meer inligting / click here for more information        

NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Lowmar Dohnes Veilingsuitslag

Lowmar Dohnes Veilingsuitslag

geplaas op Ma., 03 Feb. 2020

Lowmar Dohnes het op 30 Januarie hul jaarlikse produksieveiling op Cradock aangebied.

Lowmar Dohnes het op 30 Januarie hul jaarlikse produksieveiling op Cradock aangebied.

Teen 'n gemiddelde prys van R9 305 is 59 ramme verkoop. Twee ramme is teen hoogste prys van R31 000 elk aan Tiaan Naude (Cradock) en Adam Cronje (Balfour) verkoop.

300 Dragtige ooie het 'n gemiddelde prys van R2 400 behaal.

Die gemiddelde prys wat in 2020 behaal is, was hoër as tydens 2019 se veiling.

Foto: Jakkie Nel (afslaer), Tiaan Naude (koper van duurste ram), Phillipie Marais (verkoper), Adam Cronje (koper van duurste ram), Japie Marais (verkoper) en Jonker Venter (OVK).


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus September 2020
OVK Nuus September 2020
Adverteer Hier Lees Meer