NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Suidplaas Dohnes Veilingsuitslag

Suidplaas Dohnes Veilingsuitslag

geplaas op Ma., 03 Feb. 2020

OVK het saam met Suidplaas Dohnes hul Produksieveiling op 29 Januarie aangebied.

OVK het saam met Suidplaas Dohnes hul Produksieveiling op 29 Januarie aangebied. Opsomming van die uitslag is as volg:
Gemiddelde prys: R11 145
Hoogste prys: R51 000
2 de hoogste prys: R50 000
Aangebied: 99
Verkoop: 99

Cornell Landman van Oudtshoorn was die koper van die duurste ram.

Foto vlnr: JG du Toit (OVK Swellendam), Cornell Landman (koper) Oudtshoorn, Wynand du Toit (verkoper), Stephan van der Westhuizen (OVK Stoetvee Adeviseur),
Jakkie Nel (afslaer), Manners Afrika (vashouer).


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Desember 2019
OVK Nuus Desember 2019
Adverteer Hier Lees Meer