Event Image

Tenderkennisgewing

Geplaas June 19, 2026 12:24

Verkoop van Erf 2577, Adelaide

Slegs tenders op die voorgeskrewe dokument sal oorweeg word. Dokumente kan aangevra word by Altus Theron (048 881 3484 / 076 405 3100 / altust@ovk.co.za).
Voltooide tenders kan gestuur word na regsdienste2@ovk.co.za of ingedien word by OVK Hoofkantoor, 19 Dan Pienaar Rylaan, Ladybrand. Merk duidelik: “TENDER VAN ERF 2577, ADELAIDE”.
Sluitingsdatum: 30 Julie 2026 om 17h00.



Kliek hier vir katalogus


Deel met vriende