OVK LOOPBANE

Lees meer oor ons loopbane

Financial Administrative Officer / Finansiële Administratiewe Beampte

Provinsie: Vrystaat
Stad/Dorp: Ladybrand
Kontrak: Permanente
Sektor: Meganisasie
Sluitingsdatum: Vrydag, 20 Junie 2025

Kern doel van die pos: Verseker nakoming in take en bied administratiewe ondersteuning aan Meganisasie besigheid. Minimum Vereistes: Graad 12;2-3 jaar administratief in ‘n...

Assistant Branch Manager / Assistent Takbestuurder

Provinsie: Oos-Kaap
Stad/Dorp: Hofmeyr
Kontrak: Permanente
Sektor: Handel
Sluitingsdatum: Woensdag, 18 Junie 2025

Kern doel van die pos: Deelnemende en ondersteunende bestuur tot die winsgewendheid en volhoubare lewering van handels-en-landbouprodukte en dienste aan kliënte in ’n gegewe area...

Junior Technician / Junior Tegnikus

Provinsie: Vrystaat
Stad/Dorp: Ladybrand
Kontrak: Permanente
Sektor: I.T
Sluitingsdatum: Woensdag, 18 Junie 2025

Kern doel van die pos: Gebruikersondersteuning rakende IT netwerke en toerusting, asook die installering en herstel van IT netwerke en toerusting. Minimum Vereistes: Graad 12 of...

Branch Manager / Takbestuurder

Provinsie: Vrystaat
Stad/Dorp: Winburg
Kontrak: Permanente
Sektor: Handel
Sluitingsdatum: Dinsdag, 17 Junie 2025

Kern doel van die pos: Bestuur die winsgewende en volhoubare lewering van dienste, handels- en landbouprodukte aan kliënte in ‘n gegewe area/gebied. Minimum Vereistes: Graad 12...

Auction Clerk / Veilingsklerk

Provinsie: Vrystaat
Stad/Dorp: Ladybrand
Kontrak: Permanente
Sektor: Lewende Hawe
Sluitingsdatum: Dinsdag, 17 Junie 2025

Kern doel van die pos: Administreer veilingstransaksies en lewer klientediens Minimum Vereistes: Graad 12 (met wiskunde en rekeningkunde);1-2 jaar ondervinding in ‘n veilings...

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer