OVK LOOPBANE

Lees meer oor Gegradueerde Program: Versekering / Graduate Programme: Insurance 2026

Gegradueerde Program: Versekering / Graduate Programme: Insurance 2026

Provinsie : Free State
Stad/Dorp : Ladybrand
Kontrak : Internship
Sektor : Versekering / Insurance
Sluitingsdatum : Donderdag, 31 Julie 2025

Kerndoel van die program:   OVK is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde om by die OVK familie aan te...

Kerndoel van die program:

 

OVK is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde om by die OVK familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry aan die versekerings besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons versekeringspan te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen.

 

Minimum Vereistes:

 

Die suksesvolle kandidaat moet oor die volgende beskik:

 

  • ‘n Toepaslike graad in Bemarking, Finansies, Risikobestuur of Landbou;
  • Geldige rybewys.

 

Vaardighede:

 

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Syfervaardig;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Moet onder druk kan funksioneer;
  • Moet vertroulikheid kan handhaaf;
  • Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf;
  • Sterk analitiese en probleem oplossingsvaardighede.

 

Duur van Program: 24 maande

  

Main purpose of the programme:

 

OVK is looking for a dynamic and ambitious graduate to join the OVK family. The successful candidate will get practical exposure to the insurance business and work alongside our successful short term insurance team to gain new skills and obtain business insight.

 

Minimum requirements:

 

The successful candidate will need the following:

 

  • An applicable degree in Marketing, Finance, Risk Management or Agriculture;
  • Valid drivers license.

 

Skills:

 

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Strong numerical ability;
  • Strong organisational skills;
  • Must be able to thrive under pressure;
  • Must be able to maintain confidentiality;
  • The ability to maintain good interpersonal relationships;
  • Strong analytical and problem solving skills.

 

Duration of Programme: 24 months

 

 

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Auctions
Auctions
Lees Meer

OVK Nuus

OVK News June 2025
OVK News June 2025
Adverteer Hier Lees Meer