OVK LOOPBANE

Lees meer oor Administrative Officer

Administrative Officer

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Bloemfontein
Kontrak : Permanente
Sektor : Skeerdienste
Sluitingsdatum : Vrydag, 22 November 2019

ADMINISTRATIVE OFFICER SHEARING SERVICES P12 BLOEMFONTEIN  Main purpose of the position:  Provide...

ADMINISTRATIVE OFFICER SHEARING SERVICES P12


BLOEMFONTEIN 


Main purpose of the position: 


Provide administrative, operational and logistical support to the shearing division and liaise between personnel within the division. 


Minimum Requirements:              



  • Grade 12

  • 2 years’ experience in administration, preferably within the wool environment

  • Valid drivers license 


Skills



  • Computer literate (MS Office);

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English

  • Proficient in an African language, preferably Xhosa or Sotho essential

  • Good organisational skills

  • Basic financial skills

  • Must be able to thrive under pressure

  • Must be able to function well within a team 


Responsibilities



  • Co-ordination of consumables and clothing

  • Financial administration for shearing

  • Shearing administration

  • Facilitating general queries

  • Provide assistance regarding shearing operational matters


Should you not have not heard from us within 14 days please consider your application as unsuccessful.


ADMINISTRATIEWE BEAMPTE SKEERDIENS P12


BLOEMFONTEIN


 Kern doel van die pos: 


Verskaf administratiewe, operasionele en logistieke ondersteuning aan die Skeerdiens afdeling asook skakeling met personeel binne die Divisie. 


Minimum Vereistes: 



  • Graad 12

  • 2 jaar administratiewe ondervinding, verkieslik in ‘n wolomgewing

  • Geldige rybewys 


Vaardighede: 



  • Rekenaarvaardig (MS Office)

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels

  • Taalvaardig in ‘n etniese taal soos Xhosa of Sotho ‘n vereiste

  • Goeie organiseringsvermoë

  • Basiese finansiële vaardighede

  • Moet onder druk kan funksioneer

  • Moet in spanverband kan werk 


Verantwoordelikhede: 



  • Koordinering van gebruiksgoedere en klerasie

  • Finansiële administrasie

  • Skeerdiens administrasie

  • Hantering van algemene navrae

  • Ondersteuning met skeerdiens operasionele aangeleenthede


Indien u nie binne 14 dae na sluitingsdatum van ons gehoor het nie, geliewe u aansoek as onsuksesvol te beskou.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Junie 2025
OVK Nuus Junie 2025
Adverteer Hier Lees Meer