Doen aansoek vir Graduate Intern Retail Trade/Kwekeling Handel
Graduate Intern Retail Trade/Kwekeling Handel
Provinsie : Eastern Cape
Stad/Dorp : Burgersdorp
Kontrak : Internship
Sektor : Retail
Sluitingsdatum : Vrydag, 03 Januarie 2020
OVK is op soek na dinamiese en ambisieuse gegradueerdes om by die OVK familie aan te sluit in 2020. Kandidate sal praktiese blootstelling kry tot die besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons mees suksesvolle spanne en individue saam te...