Doen aansoek vir Junior Accountant / Junior Rekenmeester
Junior Accountant / Junior Rekenmeester
Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Ladybrand
Kontrak : Permanente
Sektor : Finansies
Sluitingsdatum : Vrydag, 23 Desember 2022
Kern doel van die pos: Beperk OVK risiko’s deur transaksies op FNB, ABSA en Standard bank te rekonsilieer. Minimum Vereistes: Graad 12 met Rekeningkunde;Huidige studies in B.Com of soortgelyke kwalifikasie sal voordelig wees;Vorige Rekenmeesters...