Kerndoel van die program: OVK is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde om by die OVK familie aan te...
Kerndoel van die program:
OVK is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde om by die OVK familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry aan die versekerings besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons versekeringspan te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen.
Minimum Vereistes:
Die suksesvolle kandidaat moet oor die volgende beskik:
Vaardighede:
Duur van Program: 24 maande
Main purpose of the programme:
OVK is looking for a dynamic and ambitious graduate to join the OVK family. The successful candidate will get practical exposure to the insurance business and work alongside our successful short term insurance team to gain new skills and obtain business insight.
Minimum requirements:
The successful candidate will need the following:
Skills:
Duration of Programme: 24 months