Apply now for Tegniese Veld Beampte in Opleiding/ Technical Field Officer in Training
Tegniese Veld Beampte in Opleiding/ Technical Field Officer in Training
Province : Oos-Kaap
City/Town : Port Elizabeth
Contract : Kontrak
Sector : Bestuurskwekelinge
Closing Date : Friday, 23 August 2024
Kern doel van die pos: Bemarking, en uitvoer van die maatskappy se dienste in die vesel en lewendehawe bedryf met die doel om markaandeel te handhaaf en te verhoog. Minimum Vereistes: Graad 12;Toepaslike tersiêre kwalifikasie;Skaap, ras en / of...