WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CA20_2020

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CA20_2020

geplaas op 19:21 (GMT+2) Wo., 03 Feb. 2021

Cape Wools Merino aanwyser daal met 4.2% en 95.5% van die aanbieding is verkoop / Cape Wools Merino indicator increases by 4.2% and 95.5% of the offering was sold

MARKANALISE.

Die 20ste wolveiling van die 2020/21 seisoen, het hierdie week, op 3 Februarie plaasgevind. Die Cape Wools Merino aanwyser het met 4.2% gedaal teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R162.54/kg gesluit. Die Australiese EMI het met 0.5% verswak teenoor die vorige veiling. Die Rand het, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling, 0.6% sterker verhandel teen die VSA Dollar en 2.3% versterk teen die Euro. Die grootste daling van 7.4%, was in die 22 mikron segment. G.Modiano SA  het op hierdie veiling die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur Lempriere SA,  Standard Wool SA en Tianyu SA. Daar is in totaal 12 816 bale aangebied, waarvan 95.5% verkoop is.

Op die OVK veiling is 3 429 bale aangebied waarvan 94.2% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R183.40/kg, is behaal vir ‘n 1 baal lot CL van 16.6 mikron, uit die skeersel van FBC Viljoen Boerdery, Swellendam. Die koper was Standard Wool SA. Baie geluk met hierdie prestasie!

VOORUITSIGTE

Vooruitsigte vir die volgende week, is dat die Rand teen die vernaamste geldeenhede mag versterk. Met die gesamentlike effek van die Chinese Nuwejaarsvieringe op hande, is die verwagting dat die wolmark mag sywaarts beweeg. Fynwol bly in sterk aanvraag en daarom is die verwagting dat negatiewe beweging minimaal op hierdie tipes wol blyk te wees. Wol ontvang in die makelaars se store hierdie week, is 0.2% laer vergeleke die ooreenstemmende tyd van die vorige seisoen.

Volhoubaar gesertifiseerde (RWS), goeie kwaliteit Merinowol, het weereens goeie aandag geniet op die veiling en gesorg vir gesonde kompetisie tussen kopers. Sertifisering bly 'n belangrike aspek en is 'n toekomsneiging wat gekom het om te bly. Skakel gerus met OVK om u by te staan in die sertifiseringsproses. Die volgende wolveiling is geskeduleer vir 10 Februarie 2021, waar sowat 7 127 bale aangebied sal word.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

The 20th wool auction of the 2020/21 season, took place this week on 3 February. The Cape Wools Merino indicator traded 4.2% lower, compared to the previous sale and closed at a clean price of R162.54/kg. The Australian EMI also decreased by 0.5%, compared to the previous sale. Compared to the rate of the previous sale, the Rand traded 1.6% stronger against the US Dollar and 2.3% stronger to the Euro. The largest decrease this week, of 7.4%, was in the 22 micron segment.  G.Modiano SA was the major buyer on the auction this week, followed by  Lempriere SA, Standard Wool SA and Tianyu SA. A total of 12 816 bales were on offered, of which 95.5% was sold.

On the OVK auction 3 429 bales were offered, of which 94.2% was sold. The highest price on the OVK auction, of R183.40/kg, was achieved for a 1 bale lot CL of 16.6 microns, from the clip of the FBC Viljoen Boerdery, Swellendam. The buyer was Standard Wool SA. Congratulations on this achievement! 

FORECAST

Expectations for next week, is that the Rand might continue strengthening against the most influential currencies. Along with the effect of the Chinese New Year celebrations on hand, we suspect to see a sideways movement in the wool market. Fine wool is still in high demand and therefore the expectation of negative movement promises a minimal effect on these wool types.  The receival of wool in the brokers’ stores this week is 0.2% lower compared to the same time of the previous season.

Sustainable certified (RWS) good quality Merino wool, again enjoyed good attention on the auction and saw healthy competition amongst buyers. Certification is continuing to be an important aspect and is a future trend that came to stay. We invite farmers to contact OVK for assistance in the certification process. The next wool auction is scheduled for 10 February 2021, where roughly 7 127 bales will be on offer.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

OVK Weighbridge 11 November 2019...


Lees Meer

Sclerotinia ...


Lees Meer

OVK Weighbridge 31 October 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 24 October 2019...


Lees Meer

New Proposed Wheat Regulations...


Lees Meer

OVK Weighbridge 10 October 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 26 September 2019...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

May
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00