WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB14_2021

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB14_2021

geplaas op 19:57 (GMT+2) Wo., 17 Nov. 2021

Cape Wools Merino aanwyser styg met 1.7% en 96.6% van die aanbieding is verkoop / Cape Wools Merino indicator increases by 1.7% and 96.6% of the offering was sold

MARKANALISE

Die 14de wolveiling van die 2021/2022 seisoen, het op 17 November plaasgevind. Die Cape Wools Merino aanwyser het met 1.7% gestyg teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R170.08/kg gesluit.  Die Australiese EMI het egter met 0.4% gedaal teenoor die vorige veiling. Die Rand het, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling, 1.7% swakker verhandel teen die VSA Doller en 0.3% versterk teen die Euro. Die grootste verandering die week, was in die 21.0 mikron segment, met 'n styging van 5.7%. G. Modiano SA het op hierdie veiling die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur Lempriere SA, Tianyu SA en Standard Wool SA.  Daar is in totaal 12 210 bale aangebied, waarvan 96.6% verkoop is.

Op die OVK veiling is 2 769 bale aangebied, waarvan 97.3% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R216.00/kg, is behaal vir ‘n 1 baal lot AFY van 17.2 mikron, uit die skeersel van Dasberg Boerdery, van die Swellendam distrik. Die koper was Stucken & Co. Baie geluk met hierdie prestasie!

VOORUITSIGTE

Die versterking in die Suid-Afrikaanse wolmark kan hoofsaaklik toegeskryf word aan die verswakking van die Rand teenoor die VSA Dollar. Wol ontvang in die makelaars se store hierdie week, is 11.8% laer, vergeleke die ooreenstemmende tyd van die vorige seisoen.

Volhoubaar gesertifiseerde (RWS), goeie kwaliteit Merinowol, het weereens goeie aandag geniet op die veiling en ver beter presteer as die mark gemiddelde, wat gesonde kompetisie tussen kopers tot gevolg gehad het. Ons nooi weereens produsente uit om te skakel met OVK, om u by te staan in die RWS sertifiseringsproses, want naspeurbaarheid is 'n tendens van die toekoms wat gekom het om te bly. Die volgende veiling is geskeduleer vir 24 November 2021, waar sowat 13 424 bale aangebied sal word. Die laaste veiling van 2021, vind op 1 Desember 2021. Dit sal vir katalogus CB16 wees.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

The 14th wool auction of the 2021/2022 season, took place on 17 November. The Cape Wools Merino indicator traded 1.7% higher, compared to the previous sale and closed at a clean price of R170.08/kg.  The Australian EMI decreased by 0.4% though, compared to the previous sale. The Rand traded 1.7% weaker against the US Dollar, but gained 0.3% to the Euro, compared to the previous auction. The largest movement on this auction, was an increase of 5.7%, in the 21.0 micron segment. G. Modiano SA was the major buyer on this auction, followed by Lempriere SA, Tianyu SA en Standard Wool SA. A total of 12 210 bales were on offer, of which 96.6% was sold.

On the OVK auction 2 769 bales were offered, of which 97.3% was sold. The highest price on the OVK auction, of R216.00/kg, was achieved for a 1 bale lot AFY of 17.2 microns, from the clip of Dasberg Boerdery, from the Swellendam district. The buyer was Stucken & Co. Congratulations on this achievement! 

FORECAST

The increase in the South-African wool market can mainly be attributed to the weakening of the Rand against the USA Dollar. The receival of wool in the brokers’ stores this week, is 11.8% lower, compared to the same time of the previous season.

Sustainable certified (RWS), good quality Merino wool, again enjoyed good attention on the auction and outperformed the market, resulted in healthy competition amongst buyers. We again invite farmers to contact OVK for assistance in the RWS certification process, because traceability is a future tendency, that came to stay.  The next auction is scheduled for 24 November 2021, where approximately 13 424 bales will be on offer. The last auction of 2021, will be on 1 December 2021. That will be of catalogue CB16.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

June
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00