SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT W15 - 2021

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT W15 - 2021

geplaas op 07:25 (GMT+2) Wo., 24 Nov. 2021

Baie goeie tweedelaaste Sybokhaar veiling van die Winterseisoen gehad in Port Elizabeth!

MARKANALISE

Die sesde en voorlaaste sybokhaarveiling van die 2021 Winterseisoen het vandag op die 23ste November plaasgevind. 62% van die bokhaar wat aangebied was is RMS sertifiseerd. Dit het goeie kompetisie tussen kopershuise teweeg gebring. Die Rand was swakker teenoor die Dollar in vergelyking met die vorige veiling. Die Nasionale Markaanwyser het met 6% gestyg teenoor die vorige veiling en het op R394.88/kg gesluit. Kleinbokkiehaar het met 1% gedaal en gesluit op R629.17/kg. Jongbokhaar styg met 4% en sluit op R478.01/kg. Fyngrootbokhaar het grootste styging getoon met 7% en gesluit op R381.06/kg. Sterkgrootbokhaar was 2% hoër en het gesluit op R312.72/kg. OVK bins het weereens uitstekend verkoop! Met die hoogste bin prys van R658.10/kg. Dit was ook die hoogste bin prys vir die totale veiling vir die dag en Stuken CO was die koper.

MARKVOORUITSIGTE

Die laaste veiling van die Winterseisoen 2021 vind plaas op die 7de Desember 2021 te Port Elizabeth. Daar word voorspel dat pryse op dieselfde vlakke sal verhandel. So berig deur Gerrit van Heerden, OVK Sybokhaarbestuurder. 0828548604

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings.  Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSIS

The sixth and second last mohair auction of the 2021 Winter Season took place today on the 23rd of November. 62% of the mohair offered was RMS certified. This created good competition between buyers. The Rand was weaker against the Dollar compared to the previous auction. The National Market Indicator increased by 6% compared to the previous auction and closed at R394.88/kg. Kid mohair decreased by 1% and closed at R629.17/kg. Young goat mohair increases by 4% and closed at R478.01/kg. Fine adult mohair showed the largest increase with 7% and closed at R381.06/kg. Strong adult mohair was 2% higher and closed at R312.72/kg. OVK bins once again sold excellently! With the highest bin price of R658.10/kg. It was also the highest bin price for the entire auction for the day and Stuken CO was the buyer.

MARKET OUTLOOK

The last auction of the Winter Season 2021 will take place on the 7th of December 2021 in Port Elizabeth. It is predicted that prices will trade at the same levels. So reported by Gerrit van Heerden, OVK Mohair Manager. 0828548604

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE27...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE25...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE24...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOLMARKET REPORT CE23...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE22...


Lees Meer

May
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00